|
Chili Con Carne
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 uie, gekap -
2 teelepels kerrie -
1 knoffelhuisie, gekap -
olyfolie -
1 teelepel gemaalde komyn -
sout -
gemaalde swartpeper -
455g maalvleis - koppie soja -
200g songedroogde tamaties in olie -
1 chili, ontpit en fyn opgesny -
stokkie kaneel -
glas water -
1 blikkie rooi niertjiebone
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai die uie en knoffel in olyfolie tot sag. Voeg die kerrie, komyn, sout en peper by. Voeg die vleis by en braai tot ligbruin. Meng die chili en tamaties in ′n voedselverwerker tot dit ′n pasta is. Gooi in die pan, asook die kaneel en water. Proe vir sout en peper. Sit die hitte op hoog tot die spulletjie kook. Draai dan die hitte af, sit waspapier en die deksel oor en kook vir 90 minute. Gooi die boontjies die laaste 30 minute by.
|
|
|